|
Watertand Pompoen
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 koppie gaar pampoen
-
1 eier -
1/4 koppie (60ml) melk -
1 koppie koekmeel -
10 ml (2t) bakpoeier -
knippie sout -
Sonneblomolie vir vlakbraai. - Sous:
1 koppie suiker -
1 eetlepel margarien -
1/3 koppie water -
1/4 koppie kookwater -
1 koppie melk -
2 eetlepels vlapoeier.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: KoekiesBraai teelepels vol van die deeg tot albei kante gaar is.
SousVerhit suiker en botter in die koue water tot dit verbruin.
Gooi kookwater by en roer. Verhit 3/4 koppie melk, voeg by suikermengsel, maak vla en 1/4melk aan en roer stadig by bogenoemde.
Kook 3 minute en skep dan oor koekies.
|
|
|